Upcoming
Events

Aan die brand of uitgebrand?

Te midde van stygende eise en voortdurende emosionele uitputting word Suid-Afrikaanse onderwysers toenemend aan uitbranding blootgestel. Hierdie sessie sal jou help om weer asem te skep, jou innerlike "brandstof" te (her)ontdek en met hernude energie terug te keer klas toe.

-

-

-

-

Registration for Free Webinars and Microlearning Sessions